%

Please contribute articles. The topics are as wide as your experience. Contact me on [email protected].

If you would like to advertise on our site, please contact Adrian for info.

BBRA header image
lentemarkspring market

Fynbos Dienssentrum hou ‘n Lentemark in die NG Kerkaal, 1ste Laan 36 Kleinmond – Weeksdag 10:00 – 15:00 en Saterdae 10:00 – 13:00

Soos jy self weet het die koste van Kruideniersware, Vleis en Groente onsettend baie gestyg.

Ons wil graag die standard van ons kos behou en ook nog bekostigbaar vir die gemeenskap, veral die behoeftiges, van Kleinmond maak, dus moet ons baie hard werk met ons fondsinsameling pogings.

Ons het gewoonlik ten minste 3 groot pogings – die Wintermark, Basaar en Stokperdjiefees. Verder hou ons gereelde Pannekoek verkope, Straatkollektes en dan doen ons Etes vir spesiale geleenthede. Jou ondersteuning sal baie waardeer word.

Vir meer inligting kontak Melanie of Averyl 028 271 3602 (08:00 – 14:00 Maan - Vrydag)

Aangeheg, is pamflette wat u ook op u kennisgewing borde kan vertoon.

  1. Lentemark JPG
  2. Spring Market JPG


Met Dank/Many thanks,
Fynbos Groete, Averyl Pepper Admin Beampte / Boekhouer

fynbos service centre logo
Badisa logo

Fynbos Dienssentrum
Posbus 11, Kleinmond
7195
NG Kerksaal, h/v 1ste laan & 3de Straat, Kleinmond
e-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel: 028-271 3602
Faks: 086 724 5672