Annual General Meeting
To be held in Crassula Hall, Crassula Road, Betty's Bay on Saturday 12 December 2020 at 10H00
Agenda
- Welcome & Apologies.
- Read the notice convening the meeting.
- Read and approve or amend the minutes of the previous AGM held on 14 December 2019.
- Presentation of the Chairman’s report.
- Receive and adopt the financial statement and Treasurer’s report.
- Consider any constitution changes.
- Election of the Executive Committee for the 2020/21 year.
- Appoint a Financial Controller for the forthcoming year.
- Any other relevant business.
Note
- Only paid up members of the Association may cast a vote at this meeting.
- Any member wishing to place an item on the agenda is required to provide same in writing to the Secretary at least seven days prior to the AGM.
- New “blood” is always welcome in any association and we encourage any volunteers wishing to serve the community.
Algemene Jaarvergadering
Die Algemene Jaarvergadering 2020 Vind plaas in die Crassula Hall, Crassula-weg, Bettysbaai op Saterdag, 12 Desember 2020 om 10:00
Sakelys
- Verwelkoming en verskonings.
- Lees die boodskap ingevolge waarvan die vergadering byeengeroep word.
- Lees, wysig en keur die notule goed van die vorige AJV van 14 Desember 2019.
- Die voorsittersverslag.
- Ontvang en aanvaar die finansiële staat en die tesourier se verslag.
- Oorweeg enige grondwetveranderings.
- Verkiesing van die uitvoerende komitee vir die 2020/2021 jaar.
- Aanwysing van ‘n Finansieel Opsigter vir die volgende jaar.
- Enige ander toepaslike sake.
Let wel
- Net opbetaalde lede van die vereniging mag tydens die vergadering stem.
- Enige lid wat ‘n besprekingspunt op die sakelys wil plaas, moet dit asseblief minstens 7 dae voor die AJV op skrif aan die sekeretaris voorlê.
- Nuwe lede is welkom in enige vereniging. Ons moedig graag vrywilligers aan om wat graag die gemeenskap wil dien.