Greeting to you all/Groete aan u almal.
Die inbrake gedurende Junie toon ‘n toename in vergelyking met die vorigemaande. Dit is veral die Stony Point en Rondevlei areas wat onder kriminele aktiwiteite deurgeloop het.
The burglaries that took place during June show an increase over the previous months and in particular the Stony Point and Rondevlei areas suffering the most from criminal activity.
(English continues below)
Die inbrake gedurende Junie toon ‘n toename in vergelyking met die vorigemaande. Dit is veral die Stony Point en Rondevlei areas wat onder kriminele aktiwiteite deurgeloop het.
‘n Kommerwekkende tendens is dat huise waarin brake voorheen plaasgevind het, weer deur inbrekers geteiken word. Die aanname is dat dit dieselfde inbreker of inbrekers is wat terugkeer. Dit is hoofsaaklik plat televisies kerms wat gesteelword en huiseienaars word versoek om hul televisiestelle by bure te stoor óf in ‘n veilige plekte bewaar indien hulle vir lang tye afwesig is.
Huisbewoners word weereens versoek om hul gordyne na donker toetetrek, sodat die posisie van huishoudelike toestelle nie sigbaar is nie en die beweging van inwoners nie waar geneem kan word nie. Dit is kommerwekkend dat daar tydens buurtwagpatrollies soveel huise gesien word waar huishoudelike toestelle en die bewegings van inwoners duidelik waarneembaar is.
Gedurende die afgelope maand het ons tydens patrollies verskeie voertuie opgemerk wat verdag voorgekom het van weë hul wisselvallige bewegings. Dié voertuie is agtervolg totdat hulle die dorp verlaat het en die insidente verwys na die SAPD. In een van die gevalle het die registrasienommer nie ooreengestem met die betrokke voertuig nie. Dit was óf ‘n gesteelde voertuig óf vervalste nommerplate. Ons is voortdurend op die uitkyk vir verdagte voertuie.
Ons rig ‘n ernstige versoek aan inwoners om alle misdaad, ongeag die omvang, groot of klein, aan die SAPD te rapporteer. Sonder voldoende, akkurate statistiek rakende misdaad in onsgebied, kan die SAPD nie die nodigheid vir addissionele hulpbronne motiveer nie.
Ons gaan voort met die beoogde kameraprojek en navorsing aangaande ‘n spesiale aanslaggebied ten einde die projekte befonds. Die werk wat ons doen is daaropgerig om ons dorp veiliger te maak ten einde te verseker dat Bettys baai nie ‘n swak reputasie kry wat die waarde van eiendomme nadelig sal beïnvloed nie. Gesprekvoering met die Overstrand Munisipaliteit (OM) is in proses en inwoners sal van die verwikkelings ingelig word. Die OM het befondsing bewillig vir die installasie van ‘n kamera in Bettys baai en ons sal aanbevelings doen rakende die benutting van die fondse.
Ek wil al ons mense wat die afgelope maand by operasies betrokke was bedank. Die gene offer hulle eie tyd en motor voertuig op sonder enige vergoeding; u toewyding word waardeer. Verder word diegene wat donasies gemaak het ook vir hul vrygewigheid bedank.
Enige persoon wat bereid is om ons te help, word versoek om sy/haar besonder hede, wat insluit naam, telefoon nommer,adres en epos, aan ons te stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Donasies vir die kameraprojek en operasionele kostes sal waardeer word. On bankbesonderhede is altyd bo op die kategorie bladsy (hier).
Inwoners moet die meriete van ‘n boodskap op die whattsapp groepe in die middle van die nag versigtig oorweeg. In stede van om plus minus 250 mense wakker te maak, oorweeg dit om die 24/7 noodlyn te skakel 072 015 5729, indien daar ‘n noodgeval is.
‘n Veilige maand word julle toegewens,
Buurtwag Groete
The burglaries that took place during June show an increase over the previous months and in particular the Stony Point and Rondevlei areas suffering the most from criminal activity.
A concerning trend is that houses that have been broken into previously are targeted again by burglars and one jumps to the assumption that it is the same criminal or criminals. Flat screen T.V.’s are being stolen and residents are urged to either have their T.V.’s stored at neighbours or hidden in a secure place when you are away for extended periods.
Residents are again urged to close their curtains after dark to prevent people seeing the position of your appliances and also to prevent them observing your movements. When we are doing patrols it is alarming to see the number of houses that are “advertising” their movements and position of equipment.
During the past month we observed vehicles that were suspect because of erratic movements in Betty's Bay. We tailed these vehicles until they left our town and referred the matter to the police who informed us that the car registration number did not match the car and either the cars are stolen or false number plates are being used. We continue to be on the lookout for these vehicles so that the police can be alerted.
We urge residents to report all crime to the police, no matter how small or irrelevant the case may be, as having true crime statistics for our area will aid the SAPS in motivating for additional resources to be allocated.
We are pushing ahead with the camera project and are doing more research in the special ratings area concept as a means of funding this project. The work we do is aimed at making our town safer and in so doing prevent Betty's Bay getting a bad reputation which will eventually effect property valuation. Communication with the Overstrand Municipality (OM) is on-going and residents will be informed of developments. The O.M. has a budget for a camera installation in Betty's Bay and we will be making suggestions regarding the effective use of these funds.
I need to thank all of our people who worked during the past months in the operations we conducted. Those working during our operations are giving of their time and use their own vehicles with no compensation; your dedication is much appreciated. In addition all those who have made donations are thanked for their generosity.
Any persons willing to help us are asked to send their details including names, telephone numbers and address to our e-mail This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
Donations towards funding the camera system and our operating costs will be greatly appreciated. Our banking details are always on the top of the category (here).
Residents should carefully consider the merits of a message on our whattsapp groups, especially in the middle of the night. Rather than wake up 250 people please consider phoning our 24/7 emergency phone 072 015 5729 if there is an emergency.
Wishing you all a safe month,
Regards.