Goeie dag aan almal. Greetings to you all.
Gedurende die eerste helfte van Augustus het die misdaad statistiek beter gelyk, maar, gedurende die tweede helfte van die maand was daar `n skielike toename in misdaad in Stony Punt en Jocksbaai area.
During the first half of August the crime stats were looking better but in the second half there was a sudden increase especially in Stony Point and Jocks Bay.
Gedurende die eerste helfte van Augustus het die misdaad statistiek beter gelyk, maar, gedurende die tweede helfte van die maand was daar `n skielike toename in misdaad in Stony Punt en Jocksbaai area. Ons patrollies het op hierdie twee gebiede gekonsentreer maar dit is moeilik om te bepaal of dit enige inbrake voorkom of slegs vertraag het.
Tans word die weeklikse getal operasies bepaal deur die beskikbaarheid van lede van die operasionele span. Gewoonlik slag ons daarin om verskeie operasies per week uittevoer, maar dit word al moeiliker om voltehou. Ons maak staat op `n groep van tussen 8 en 10 mense wie gereeld and die operasies deelneem, maar die stremming wat dit op hulle plaas begin nou wys. Sommige van ons operasies word gedoen met `n beperkte getal mense, wie die hele Bettysbaai moet dek. `n Droewige toedrag van sake met weinig toewyding van die inwoners van Bettysbaai! Enigeen wie belangstel om by operasionele span aantesluit, word dringend versoek om ons te kontak by 072 015 5729 of `n epos met u kontak besonderhede te stuur aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Indien jy by die operasionele span aansluit, word daar nie van jou verwag om alleen in `n voertuig te ry nie. Hoewel sommige mense alleen werk, is dit nie wenslik nie. Met twee mense in die voertuig, kan die passasier uitkyk vir oop vensters en deure en motorhuise en verdagte voertuie. Dit is moeilik om verdagte voertuie saans te bespeur en die fabrikaat, kleur en registrasienommer te identifiseer. Twee mense wat saamwerk is dus die ideal. Ons arresteer nie mense nie en stop ook nie voertuie nie. Ons rapporteer enige verdagte optrede/insidente aan die SAPD en die sekuriteitsmaatskappye en roep hulle hulp in waar nodig.
Alle mense wat aan `n operasie deelneem is in radiokontak met mekaar. Indien iemand bystand benodig, kan ons vinnig reageer. As meer mense by ons aansluit, kan ons meer lukraak operasies doen met korte skoftye. Ons het meer mense nodig om die oe en ore van Bettysbaai te wees tydens operasies en ons dorp veilig te hou.
Ons as organisasie is baie besorg oor die gehalte van dienslewering wat die inwoners van Bettysbaai van die sekuriteitsmaatskappye in die dorp kry. Tot dusver was dit ons standpunt dat ons onpartydig wil bly en nie een maatskappy bo `n ander wil bevorder nie. Die gehalte van die diens is egter van so `n aard dat ons genoop mag word om ons posisie te heroorweeg om meer pro-aktief te word teneinde `n beter veiligheids diens vir Bettysbaai te bekom.
Ons het ‘n tussentydse komitee gevestig om met die Overstrand Munisipaliteit te skakel rakende die kameraprojek en hoofsaaklik om die volhoubaarheid van befondsing te verken. Hopenlik sal die eerstevergadering binnekort plaasvind sonder enige vertraging. Huiseienaars sal ingelig word aangaande die verwikkelinge.
Die onbegaanbaarheid en toestand van sommige van Bettysbaai se paaie is ‘n groot bekommernis. Die Operasionele lede gebruik hul eie voertuie sonder enige vergoeding en dit is hul besluit of hulle van die slegtepaaie gebruikmaak, of op die beter paaie bly. Die gevolg hiervan is dat sekere gebiede nie gedurende ons patrollies gedek sal word nie. Die BBNW,as deel van die Bettiesbaai BelastingBetalersVereniging, voer binnekort samesprekings met die Burgemeester en amptenare in dié verband.
Donasies vir die kameraprojek en operasionele kostes sal waardeer word. On bankbesonderhede is altyd bo op die kategorie bladsy (hier).
‘nVeilige maand word u toegewens.
Greetings to you all, During the first half of August the crime stats were looking better but in the second half there was a sudden increase especially in Stony Point and Jocks Bay. Our patrols have concentrated on these and it is difficult to measure whether our efforts prevent or just delay an intended burglary.
We are depending on a group of between 8 and 10 people who are regular participants in our operations and the strain on them is beginning to show. Some of our operations are being done with only 3 people in the whole of Bettys Bay. A sorry state of affairs with very little commitment from residents on display! Anyone who is interested in joining our operational team are urged to contact us on either 072 015 5729 or send an e-mail with your contact details to This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
If you join the operations team you will not be required to be alone in a vehicle. Some people do operate alone but this is not ideal. With 2 people in a car the passenger can look out for open windows, doors, garages and suspicious vehicles while the driver can focus on the road. Spotting suspicious vehicles at night and trying to get the registration number, colour and type is difficult and this requires two people to work together. We do not apprehend people or stop vehicles; we report such incidents to SAPS and the security companies and ask them for assistance if necessary. All people doing an operation are in radio contact and we can quickly respond if someone needs backup. If more people join we can do more random operations with longer durations without people having to work long shifts. We need people to assist and be the eyes and ears of Bettys Bay and help keep our town safe.
We as an organization are extremely concerned about the quality of the services provided to residents of Bettys Bay by the security companies servicing our town. Up to now we have taken the view that we will remain independent and not favour one company above another but the quality of service is such that we may be forced to review our position and become more proactive in securing better security services for Bettys Bay.
We have established an interim committee to liaise with the Overstrand Municipality regarding the camera project and primarily to explore sustainable funding options. Hopefully the first meeting will take place without undue delay. Home owners will be kept up to date on developments.
The condition of the roads in Bettys Bay is cause for major concern. Our Operational people use their own vehicles without compensation and it is their decision whether to proceed along the bad roads or stick to the better roads, the result of this is that many areas may not be covered during our patrols. The BBNW is part of a larger group of concerned homeowners who will be having a meeting with the mayor and other municipal officials regarding this desperate situation.
Donations towards funding the camera system and our operating costs will be greatly appreciated. Our banking details are always on the top of the category (here).
Wishing you all a safe month.