‘n Oorsig van die misdaad statistiek toon, in die geheel gesien, geen noemenswaardige toename in gerapporteerde misdaad nie.
A review of crime statistics show that there was no significant increase in overall reported crime but there has been more activity in the Silversands and Jocks Bay areas.
Greetings to you all. A review of crime statistics show that there was no significant increase in overall reported crime but there has been more activity in the Silversands and Jocks Bay areas. A special operation was planned in response to this increased activity which involved SAPS, Security Companies and BBNW. During this operation we worked through the night using foot patrols and vehicle spotters with SAPS and the Security Companies in attendance. We are pleased to inform home owners that three arrests were made during this operation. Our resources were stretched during this operation with some members working double shifts and even some people working through the night. We seriously need more people to come forward and volunteer their services to help us to keep our town safe, please contact us on our 24/7 phone 072 015 5729 or send us an e-mail to This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
There is also a trend evolving whereby vulnerable, older people living on their own are being targeted as what happened during the month where an elderly lady was tied up and threatened in her home and robbed. Neighbours of such people are requested to keep a watch on them and report any issues to us on the above number.
In our previous newsletter we asked homeowners 4 questions relating to crime and the service they get from their security company. The response was extremely poor and discouraging for us at BBNW with replies from only 14,6% of the 575 e-mails sent. Our objective is to get a mandate from you to explore ways and means to get an improved service for Bettys Bay. The results of the few returns we received are as follows:
Question | Yes | No |
Do you think that crime in Bettys Bay is a problem? | 87,5% | 12,5% |
Are you satisfied with the service from your security company? | 54,8% | 45,2% |
Do you think that security companies should do more to prevent crime in our area? | 90,5% | 9.5% |
Are you willing to pay a small monthly premium for improved security in our town? | 84,5% | 15,5% |
I leave you to interpret the results but would urge those who have not replied to do so by a simple yes or no answer Click here (not via whattsapp.)
The two whattsapp groups that we have were created for residents to report crime and any suspicious issues which need reaction from BBNW. We need to react as quickly as possible and residents are urged to report things as they happen on our 24/7 number 072 0155729. There have been incidents during the month were we have reacted to information that was not accurate and we were wasting the time of the responders, who volunteer their time and also pay for their own fuel. Residents are urged to give as much detail as possible, as quickly as possible.
We have established an interim committee to liaise with the Overstrand Municipality regarding the camera project and primarily to explore sustainable funding options. The meeting mentioned in the previous letter has taken place and further work is required regarding the funding model. Kleinmond is well advanced in applying for a special ratings area and we are consulting with them in order to avoid having the same issues with Overstrand Municipality.
Our AGM will be on the 8th December at 10am in Crassula Hall. During this meeting we will present a report on activities for the year including a financial summary. There will be elections for 2 positions namely the Co-ordinator and the Operational Co-Ordinator, please support this meeting so that we can have a quorum.
We are in the process of purchasing various promotional items which we intend using during the holiday season to create safety/security awareness and also to further increase our database.
We are also attempting to use people who walk and cycle regularly in our town to become additional eyes and ears. We will be creating a new whattsapp group to reach such people and this will be under the control of Joyce Sandy. If you are interested in helping us please click through here and we will make contact with you.
Donations towards funding the camera system and our operating costs will be greatly appreciated.
Wishing you all a safe month.
Gegroet is julle, ‘n Oorsig van die misdaad statistiek toon, in die geheel gesien, geen noemenswaardige toename in gerapporteerde misdaad nie. Daar was wél meer aktiwiteit in the Jocksbaai area en Silversands. In reaksie hierop was ‘n spesiale operasie beplan, in same werking met die SAPD en Veiligheidsmaatskappye. Tydens hierdie operasie het ons deurnag gewerk. Ons het gebruik gemaak van voetpatrollies, sowél as bespieders in stilstaande voertuie met die SAPD en veiligheidsmaatskappye teenwoordig. Ons is dankbaar om inwoners in te lig dat drie arrestasies gedurende hierdie operasie gemaak is. Ons hulpbronne was onderdruk gedurende hierdie operasie, gevolglik moes party lede dubbele skofte werk en sommiges deurnag.
Ons het ‘n dringende behoefte dat mense navore sal kom om hul dienste aan te bied om ons te help om ons dorp veilig te hou. Kontak ons asseblief op ons 24/7 selfoon 072 015 5729 of stuur ‘n epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..
‘n Tendens is besig om te ontwikkel waar weerlose, ouer mense wat op hul eie woon, geteiken word, soos vroeër hierdie maand gebeur het toe ‘n bejaarde dame in haar huis vasgebind, gedreig en beroof is.
In ons vorige nuusbrief het ons huisbewoners gevra om vier vrae te beantwoord met betrekking tot misdaad en die diens wat hulle van veiligheidsmaatskappye ontvang. Die reaksie was uiters swak en ontmoedigend vir ons by die BBBW. Van die 575 eposse wat uitgestuur was, is slegs 14,6% beantwoord. Ons oogmerk is om ‘n mandaat te kry om te ondersoek hoe en met watter middele ons ‘n verbeterde diens vir Bettysbaai kan bekom. Die resultaat van die paar antwoorde wat ons gekry het, is soos volg:
Vrae | Ja | Nee |
Dink u misdaad in Bettiesbaai is ‘n probleem? | 87,5% | 12,5% |
Is u tevrede met die diens ontvang van u sekuriteitsmaatskappy? | 54,8% | 45,2% |
Dink u dat die sekuriteitsmaatskappye meer behoort te doen om misdaad in ons gebied te voorkom? | 90,5% | 9.5% |
Is u bereid om ’n klein ekstra maandelikse premie te betaal om die sekuriteit in ons dorp te verbeter? | 84,5% | 15,5% |
Ek laat dit aan julle oor om die resultate te interpreteer, maar versoek die gene wat nie op die betrokke epos reageer het nie, om dit nou te doen deur slegs ‘n ja of nee antwoord op die vrae na ons eposadres en nie via ‘WhatsApp’groepe nie.
Die twee ‘’crime WhatsApp”groepe is geskep vir die rapportering van misdaad deur inwoners, asook enige verdagte optredes wat reaksie deur die buurtwag verg. Omdat die buurtwag so gou as moontlik wil reageer, word inwoners versoek om rapporterings telefonies te doen na ons 24/7 nommer 072 015 5729 , soos, waar en wanneer dit ontstaan. Gedurende die afgelope maand was daar insidente aangemeld waarop gereageer was, maar waarvan die informasie onakkuraat was. Dit mors die tyd van reaksie lede wat vrywillig hul eie tyd opoffer en vir hul eie brandstof betaal. Inwoners word versoek om insidente onmiddelik telefonies aan te meld, met soveel detail as moontlik.
Daar is ‘n tussentydse komitee gevorm wat met die Overstrand se Munisipaliteit skakel oor die kamera projek, in die besonder rakende die volhoubaarheid ten opsigte van befondsing. Die eerste vergadering waarna in die vorige nuusbrief verwys is, het reeds plaasgevind en meer werk is nodig met betrekking tot die befondsings model. Kleinmond is reeds vér gevorder rakende ‘n aansoek om ‘n spesiale aanslag gebied en ons konsulteer met hulle om te verhoed dat ons dieselfde probleme as hulle, met die Overstrand Munisipaliteit ondervind.
Ons Algemene Jaarvergadering vind om 10vm op 8 Desember in die Crassula saal plaas. Gedurende hierdie vergadering sal ‘n verslag oor die aktiwiteite van die jaar voorgehou word, sowél as die finansiële verslag. Daar sal verkiesings vir twee posisies wees, naamlik die koördineerder en operasienele koörderneerder. Ondersteun asseblief hierdie vergadering, sodat ons ‘n kworum kan hê.
Ons is in die proses om verskeie promosie items te koop wat ons tydens die komende vakansie-seisoen wil gebruik om veligheid/sekerheids- bewussyn te skep en ons data basis te verbreed.
Ons poog ook om mense wat gereeld in ons dorp fiets ry of stap te gebruik om ekstra oe en ore te wees. Ons wil ‘n nuwe ‘WhatsApp’groep stig om hierdie mense te bereik, wie dan onder die beheer van Joyce Sandy sal wees. As iemand belangstel om ons op hierdie wyse te help, stuur jou naam, sel nommer, en adres na ons epos adres en ons kontak jou.
Skenkings vir die befondsing van die kamera-projek en die operasionele koste word op prysgestel.
‘n Veilige maand word julle toegewens. Buurtwag Groete.